Welkom by

Patriot Apparel is soos ‘n bekoring vir ware patriote. Om die reeks te dra gee jou ‘n gevoel van behorenheid by ‘n spesiale, passievolle groep mense wat liefde vir sport, die natuur en avontuur deel. Die reeks is baie meer as net ‘n nuwe kleretendens. Ons klere laat jou goed voel en lyk.
U kan die verskeie kategorieë vir al ons items besigtig. Gebruik eenvoudig die soekfunksie vir spesiefieke items.
Payment is easy and convenient. We use state of the art technology to ensure your payment is secure. This is done by making use of the PayFast platform and give you peace of mind when you make payment through your MasterCard or VISA credit card.
Indien u verkies om ‘n elektroniese internet oorplasing (EFT) te doen, kan u ons epos by info@patriotapparel.co.za. Spesifiseer die itembeskrywing/kode waarin u belangstel en ons sal die faktuur vir u aanstuur.
Wanneer voorraad onbeskikbaar is weens onvoorsiene omstandighede, sal ons u kontak. U sal dan een van die volgende opsies kan uitoefen: Ons sal u geld terugbetaal of u kan ‘n ander item met dieselfde waarde kies of u kan twee weke wag vir die spesifieke item van u keuse.geen vrae gevra nie), ruil dit vir iets anders (dat ons voorraad van en in dieselfde prysreeks het) of wag 2 weke om die verlangde t-hemp te kry.
OPKOMENDE GELEENTHEDE
Sien jou by die volgende gebeure: